Die Klerehanger (Coathanger)

Wat kan lekkerder wees as om op die naat van jou rug na die sterre te lê en kyk behalwe miskien om onverwags jou eerste sterrebeeld (asterisma) raak te loop? In die OOG-nuusbrief van November 2004 het Willie Koorts geskryf: … »»

Fact vs Fiction

I always thought one was either a sci-fi lover or not but over the last 50 years the border has become so blurred I believe most stargazers have at least one foot in the sci-fi camp. Jules Verne started writing … »»

Op Pad na M4

Die identifikasie van my eerste diepruimvoorwerp het tydens ʼn besondere bustoer na Sutherland plaasgevind. Ek was omring deur OOG-vriende wat die NGC (New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars) en Messier-nommers vir brekfis eet, maar vir my was … »»

Helde

Die geskiedenis van lugvaart en ruimtereise is vol menslike helde soos Chuck Yaegar , Yuri Gagarin en Niel Armstrong maar daar was ook dierereisigers wat moederaarde verlaat het en ʼn bydrae tot die wetenskap gemaak het. Alhoewel hulle rolle moontlik … »»