Die Klerehanger (Coathanger)

–deur Serena Ingamells– Wat kan lekkerder wees as om op die naat van jou rug na die sterre te lê en kyk behalwe miskien om onverwags jou eerste sterrebeeld (asterisma) raak te loop? In die OOG-nuusbrief van November 2004 het … »»

Op Pad na M4

–deur Serena Ingamells– Die identifikasie van my eerste diepruimvoorwerp het tydens ʼn besondere bustoer na Sutherland plaasgevind. Ek was omring deur OOG-vriende wat die NGC (New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars) en Messier-nommers vir brekfis eet, maar … »»